Limit this search to....

Die Rookgewoonte
Contributor(s): Bekker, Pieter (Author)
ISBN: 0620709472     ISBN-13: 9780620709477
Publisher: Pieter Bekker
OUR PRICE:   $9.49  
Product Type: Paperback
Language: Afrikaans
Published: August 2016
Qty:
Additional Information
BISAC Categories:
- Self-help | Substance Abuse & Addictions - Tobacco
Physical Information: 0.27" H x 6" W x 9" (0.40 lbs) 128 pages
 
Descriptions, Reviews, Etc.
Publisher Description:
Rook is 'n gewoonte wat meestal deur kinders of tieners aangeleer word. Die voorbeelde van ouers, familie en rolmodelle wat rook moenie onderskat word nie. Dr Michail Eriksen s dat kinders begin rook omdat dit vir hulle 'n gevoel van vryheid gee en later kan hulle nie ophou nie. Die ironie is dat die nikotienverslawing juis vryheid en onafhanklikheid wegneem. Volgens 'n opname deur die Amerikaanse Kankervereniging geniet slegs 16% van rokers sigarette werklik. Om te dink dat jy 'n sigaret geniet, is 'n tragiese vorm van selfmisleiding. Die talle ellendes en siektes wat die roker dikwels vroe r, maar beslis later tref, word beskryf in hoofstukke 4 tot 9. Maar eers word gekyk na die redes waarom mense rook, daarna word die chemiese samestelling van tabakrook ontleed en dan kyk ons na statistieke en tendense.