Limit this search to....

Xov Kruisondervraging: 'n Roman oor reg en geregtigheid in ons hofprosesstelsel
Contributor(s): Raubenheimer, Herbert (Author)
ISBN: 1776056876     ISBN-13: 9781776056873
Publisher: Kwarts Publishers
OUR PRICE:   $12.35  
Product Type: Paperback
Language: Afrikaans
Published: December 2020
Qty:
Additional Information
BISAC Categories:
- Fiction | Crime
Physical Information: 0.59" H x 5.5" W x 8.5" (0.73 lbs) 260 pages
 
Descriptions, Reviews, Etc.
Publisher Description:
Drie advokate word geskiet. Hoe effektief is ons hofprosesstelsel om geregtigheid te laat geskied? Ons leef in ʼn vreemde tyd in Suid-Afrika. Effektiewe onomkoopbare polisiemanne word afgemaai. Regters baklei onderling. Sommige advokate en prokureurs speel ʼn vreemde spel. Geskilbeslegting het sleg geword. Wat gebeur wanneer ʼn gefrustreerde publiek verby die oorkookpunt gedruk word?Herbert Raubenheimer is ʼn senior advokaat en lid van die Kaapse balie. Hy was aanklaer, prokureur en advokaat vir ʼn paar dekades. Hy het in drie afdelings van die Hooggeregshof waargeneem as regter.