Limit this search to....

Die Jagluiperd en die Hond
Contributor(s): Furstenberg, Gert (Translator), Furstenberg, Patricia (Author)
ISBN: 1797679899     ISBN-13: 9781797679891
Publisher: Independently Published
OUR PRICE:   $10.36  
Product Type: Paperback
Language: Afrikaans
Published: February 2019
Qty:
Additional Information
BISAC Categories:
- Juvenile Fiction | Animals - Lions, Tigers, Leopards, Etc.
Physical Information: 0.1" H x 8.5" W x 8.5" (0.26 lbs) 40 pages
 
Descriptions, Reviews, Etc.
Publisher Description:

Kinder prentenboek NEW, revised November 2020 Edition. Bright, pictures that will engage children.

Hierdie gedig was ge nspereer deur die ware verhaal van Kasi, 'n wees jagluiperd mannietjie, en Mtani, 'n Labrador tefie, wat 'n merkwaardige vriendskap gesmee het en lewenslank vriende gebly het...

Twee nat neuse het eendag ontmoet, Heel toevallig, elke een op sy eie missie, het hulle gegroet.Die son was hoog, dit was 'n warm dag, As die stof opwaai en jy wou sien, moes jy wag.So is Afrika se wilde vlaktes, Met lang, warm somers en sterte met stories.


Die Blitsige Jagluiperd Die jagluiperd is die vinnigste dier ter w reld. Hy kan oor kort afstande die verbasende snelheid van 'n hondert-en-tien kilometer per uur haal. Hierdie dier behoort tot die katfamilie, maar verskil van hulle in di opsig dat hy nie sy naels kan intrek nie. Gevolglik, en ook omdat hy met so 'n vaart oor die aarde beweeg, slyt sy naels baie gou af.Die Eensame Luiperd 'n Luiperdwelpie voer gewoonlik 'n baie eensame bestaan, omdat hy diep in 'n holte onder rotse of in 'n berggrot in die hartjie van die bos weggesteek word. Die Afrika Wilde Honde
40 PAGES, BRIGHT ILLUSTRATIONS. READ AND LEARN

Don't miss the other books in this adorable series: *The Chimp and the Dog, *Just Nuisance the Sea-Dog, *The BLT, the Bear, the Lion and the Tiger *The Cheetah and the Dog, *The Lion and the Dog, *The Elephant and the Sheep