Limit this search to....

'n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse uitgawe)
Contributor(s): Erishkigal, Anna (Author)
ISBN: 1943036993     ISBN-13: 9781943036998
Publisher: Seraphim Press
OUR PRICE:   $7.19  
Product Type: Paperback - Other Formats
Language: Afrikaans
Published: August 2018
* Not available - Not in print at this time *
Additional Information
BISAC Categories:
- Fiction | Fantasy - Contemporary
- Fiction | Fantasy - Paranormal
- Fiction | Romance - New Adult
Physical Information: 0.24" H x 5" W x 8" (0.26 lbs) 114 pages
 
Descriptions, Reviews, Etc.
Publisher Description:

Wenner van die "eFestival of Words Best of the Independent eBook Awards - Best Novella of 2014".

Die Spoke van Ou Ellendes is nooit ver agter nie...

Op Ou Kersaand mik Cassie Barug haar motor op 'n ou beuk boom af, met die hoop dat haar pyn be indig sal word nadat haar k rel haar afges het. Maar toe 'n pragtige swart vlerk engel verskyn en vir haar s "Hierdie is geen vervlakste paranormale romanse nie skattebol," besef sy die dood het nie haar probleme opgelos nie. Kan Jeremi l haar help om die spoke van haar verlede te besweer en afsluiting te vind?

Hierdie moderne paranormale uitkyk op die mite van beskermingsengele kombineer "A Christmas Carol" met "It's A Wonderful Life" en "Thirteen Reasons Why" om mense hoop te gee dat die verlede verwerk en oorwin kan word.

"Baie min boeke dryf my tot trane, maar hierdie een het dit gedoen in 'n skitterende manier. Die boodskap word vertel met humor en grasie. Wonderlik "- Leser Resensie

"Sy het my laat omgee. En sy het my laat huil. En ek is opreg dankbaar vir die einde. "- Leser Resensie

"'n Boek wat my aangeraak het soos geen ander boek van te vore " - Leser Resensie

"Weereens toor Anna woorde in goud in. Die Gotiese draai om hierdie moderne Kerslied is merkwaardig ..." - Leser Resensie

"As ek kon, sou ek hierdie storie 'n oneindige hoeveelheid sterre gee Hierdie boek / storie het my koue rillings gegee." - Leser Resensie


Contributor Bio(s): Erishkigal, Anna: - Anna Erishkigal is 'n prokeureur wie fantasie fiksie skryf as 'n alternatief om huistoe te kom van die hof en haar kinders onder kruis verhoor te sit. Sy skryf onder 'n skuilnaam sodat haar kollegas nie bevraagteken of haar wetlike pleitstukke ook fantasie fiksie is nie. Baie van die wet, soos dit uitdraai, -is- fantasie fiksie. Prokureurs verkies dit net om te sê 'ywerig om die kliënt te verteenwoordig.' Soms help dit om die donker gedeelte van die lewe te sien, dit maak soms baie interessante fiktiewe karakters, die tipe wat jy of wil opsluit, of huistoe wil hardloop om daaroor te skryf. In fiksie, kan jy soms die feite bietjie draai sonder om te veel bekommerd te wees oor die waarheid. In wetlike pleitstukke, as jou kliënte vir jou jok, lyk jy soos 'n idioot voor die regter. Ten minste in fiksie, wanneer 'n karakter lasting begin raak, kan jy hom altyd uit die boek verwyder....