Limit this search to....

Put van Drome (Afrikaanse uitgawe)
Contributor(s): Erishkigal, Anna (Author)
ISBN: 1949763234     ISBN-13: 9781949763232
Publisher: Seraphim Press
OUR PRICE:   $10.79  
Product Type: Paperback
Language: Afrikaans
Published: June 2019
* Not available - Not in print at this time *
Additional Information
BISAC Categories:
- Fiction | Romance - Contemporary
- Fiction | Women
- Fiction | Literary
Series: Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre
Physical Information: 0.46" H x 5.25" W x 8" (0.51 lbs) 218 pages
Themes:
- Sex & Gender - Feminine
 
Descriptions, Reviews, Etc.
Publisher Description:

Al wat Rosie Xalbadore wil h is 'n werk vir die somer, en dan sal sy na beter dinge aanbeweeg- soos 'n posisie as 'n ho rskool onderwyseres by 'n regte skool, met medies, voordele, en geen onderlangse aanmerkings oor "die oppasser" nie. Om emosioneel betrokke te raak by Adam Bristow sou 'n groot fout wees. Eerstes, omdat hy tegnies nogsteeds getroud is. En tweedens, omdat sy mal eks-vrou aanhou om op te daag en haar dogtertjie as 'n wapen te gebruik om vir Adam terug te lok.

Elke keer wat die Jackson olie erfgenaam opdaag, raak Pippa getraumatiseerd en begin om oor haar denkbeeldige "Fee Koningin" te praat. Dit is 'n stryd om toesig wat 'n skrikwekkende ooreenkoms met haar verlede het-- die een wat tot haar geliefde perd, Harvey, se dood gelei het. Kan sy hulle gemeenskaplike liefde vir perde gebruik om vir Pippa te leer hoe om haar ma se speletjies te hanteer? Of sal Eva op die Condamine Rivier Plaas beslag l om vir Adam en Pippa te forseer om na Brisbane terug te keer?

Dinge lyk hopeloos totdat 'n vreesaanjaende nuwe spook ruiter -- 'n man op 'n geverfde hings -- in Rosie se drome verskyn in Boek 2 van "Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre."

.

"In hierdie hedendaagse rendisie van Jane Eyre]... alhoewel Adam nie 'n mal vrou in sy solder versteek het nie, het hy 'n mal vrou wat probeer om hom terug te kry en enkel toesig van sy dogter te wen. Sy sal enige iets doen, maak nie saak wie seerkry nie, om te kry wat SY wil h . Dit stem ooreen met die Bronte storielyn, maar met 'n verrassende moderne draai. Jy sal saam met die heldin wil huil terwyl sy sukkel om die klein dogtertjie van haar mal en manupulerende ma te beskerm, en jy sal vir Adam & Rosie juig soos hulle klein tre tjies neem om mekaar te vertrou en in ware liefde te glo." - Dark Lilith Blogs

"Pippa, die klein dogtertjie, is bekoorlik... sy is ook baie broos aangesien sy vasgevang is in die lelekheid van 'n toesig stryd tussen haar ouers, om nie van haar ma se mal, afkrakende gedrag teenoor haar te praat nie. Jy sal vir Pippa 'n drukkie wil gee en haar veilig wil hou." - Dark Lilith Blogs

"Hierdie is die storie van 'n pa, Adam, wat wat ook al hy moet vir sy dogter sal deurgaan. Pippa, wat in fantasie ontsnap soos sy kan, is vasgevang in 'n bitter toesig dispuut. Rosie bevind haarself in die middle van hulle konflik en hoop, terwyl sy ook haar eie moet hanteer, geforseer om onder dieselfde dak haar afstand van 'n man waarna sy meer en meer aangetrokke voel te hou. Elke karakter word duidelik, emosievol, en kunstig voorgestel." - Dale Amidei, skrywer van "Jon's Trilogy"

*

Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse taal, Afrikaanse boeke, Afrikaans language


Contributor Bio(s): Erishkigal, Anna: - Anna Erishkigal is 'n prokureur wat fantasie fiksie skryf as 'n alternatief om van die hof af huis toe te kom en haar kinders onder kruis verhoor te sit. Sy skryf onder 'n skuilnaam sodat haar kollegas nie bevraagteken of haar wetlike pleitstukke ook fantasie fiksie is nie. Baie van die wet, soos dit uitdraai, -is- fantasie fiksie. Prokureurs verkies dit net om dit 'ywerig om die kliënt te verteenwoordig' te noem. Partykeer help dit om die donker gedeelte van die lewe te sien, dit maak soms baie interessante fiktiewe karakters, die tipe wat jy of wil opsluit, of huis toe wil hardloop om daaroor te skryf. In fiksie, kan jy soms die feite bietjie draai, sonder om te veel bekommerd te wees oor die waarheid. In wetlike pleitstukke, as jou kliënte vir jou jok, lyk jy soos 'n idioot voor die regter. Ten minste, in fiksie, wanneer 'n karakter lasting begin raak, kan jy hom altyd uit die boek verwyder ....