Limit this search to....

Die Horlosiemaker: 'n Novelle: (Afrikaanse Uitgawe) (Afrikaans Edition)
Contributor(s): Erishkigal, Anna (Author)
ISBN: 1949763277     ISBN-13: 9781949763270
Publisher: Seraphim Press
OUR PRICE:   $5.39  
Product Type: Paperback - Other Formats
Language: Afrikaans
Published: July 2019
* Not available - Not in print at this time *
Additional Information
BISAC Categories:
- Fiction | Psychological
- Fiction | Romance - Time Travel
- Fiction | Fantasy - Paranormal
Physical Information: 0.11" H x 5" W x 8" (0.14 lbs) 54 pages
Themes:
- Sex & Gender - Feminine
 
Descriptions, Reviews, Etc.
Publisher Description:

--Vra hoe jy 'n uur in tyd kan wen--

.

Marae O'Conaire het baie groter probleme as die feit dat haar horlosie stiptelik 3:57 namiddag opgehou werk het. Wanneer sy haar horlosie neem vir herstelwerk, vind sy uit dat sy 'n ongewone prys gewen het - die kans om 'n enkele uur van haar lewe oor te leef. Maar die lot het streng re ls oor hoe die verlede be nvloed mag word en kom met die waarskuwing dat sy niks mag doen wat 'n paradoks in die tyd-lyn kan veroorsaak nie. Kan Marae vrede maak met die fout waaroor sy die meeste spyt in hierdie w reld het?

.

Wat as jy dit alles oor kon doen?

.

"'n Aangrypende verhaal. Die kans om jou grootste spyt reg te maak is 'n kans duisend " -Leser resensie

.

"'n Baie hartroerende en dramatiese verhaal... as ons die kans sou kry om die verlede te verander, sou ons?" -Leser resensie

.

"'n Aangrypende kort verhaal gebaseer op 'n tema uit Noorse mitologie. Tyd is 'n geskenk, en partykeer, 'n laaste kans..." --Dale Amidei, skrywer


Contributor Bio(s): Erishkigal, Anna: - "Anna Erishkigal het grootgeword as een van daardie mense in die Acre buurt van Lowell. Sy het dalk nooit die durf gehad het om oor die donker waters van die Middlesex Kanaal wat Lowell Hoërskool in twee deel te swem nie, maar tog bly dit 'n pragtige, historiese stad - 'n nuwe-wêreldse Venesië. As jy ooit jouself in New England bevind, las 'n toer by jou reisplan en besoek die Nasionale Park. Die Suid-Oos Asiatiese water-fees waar die inwoners van die stad resies hou met lang, slanke handgemaakte 'draak bote' op die Merrimack Rivier is asemrowend. . Terwyl daar wel bende-geweld was in die 1990's, is dit nou 'n bekoorlike en veilige stad om te besoek. Die Moeras Luik gedeelte van die kanale word tans deur die Nasionale Park Diens gerestoureer en jy kan nou toerbote huur teen 'n billike bedrag. . Om met my kontak te maak of terugvoering te gee besoek gerus my webwerf. Dis lekker om van julle te hoor en ek skryf terug!"